Numeri 33:41-45 Bybel vir Almal (ABA)

41. Die Israeliete het van Hor-berg verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by Salmona,

42. toe by Punon,

43. Obot,

44. Ije-Abarim in die land Moab,

45. Dibon-Gad,

Numeri 33