Numeri 33:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Egiptenaars was toe besig om hulle oudste seuns te begrawe. Die Here het die oudste seuns laat sterf, en Hy het hulle gode gestraf.

Numeri 33

Numeri 33:1-6