Numeri 33:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester Aäron het teen Hor-berg opgegaan en hy het daar gesterf. Die Here het gesê hy moet daar sterf. Dit was op die eerste dag van die vyfde maand in die veertigste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het.

Numeri 33

Numeri 33:30-40