Numeri 33:13-16 Bybel vir Almal (ABA)

13. by Alus,

14. en by Refidim. By Refidim was daar nie water vir die volk om te drink nie.

15. Van Refidim het hulle verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan in die Sinai-woestyn,

16. toe by Lus-grafte,

Numeri 33