Numeri 33:10-13 Bybel vir Almal (ABA)

10. Hulle het van daar verder gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan by die Riet-see, en daarna

11. in die Sin-woestyn,

12. by Dofka,

13. by Alus,

Numeri 33