Numeri 32:3-4 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here het die volk Israel gehelp om die land te oorwin waar die stede Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sebam, Nebo en Beon is. Dit is ’n land vir diere, en ons het baie diere.

Numeri 32

Numeri 32:1-10