Numeri 32:28 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe vir die priester Eleasar en vir Josua seun van Nun en vir die familiehoofde van die stamme van Israel gesê wat hulle moet doen met die Gad-stam en die Ruben-stam.

Numeri 32

Numeri 32:22-32