Numeri 32:20 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe vir hulle gesê: “As dít is wat julle wil doen, dan moet julle gereedmaak om te gaan oorlog maak. Die Here sal dit sien.

Numeri 32

Numeri 32:13-28