Numeri 32:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het kwaad geword vir die Israeliete, Hy het hulle 40 jaar lank in die woestyn laat rondswerf, totdat die hele geslag gesterf het, die Here het nie van daardie geslag gehou nie.

Numeri 32

Numeri 32:8-23