Numeri 31:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het die vroue van die Midianiete en hulle kinders gevang en saamgevat. Hulle het ook al hulle diere, al hulle skape en bokke en al hulle goed gevat.

Numeri 31

Numeri 31:1-13