Numeri 31:47 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het een uit elke 50 van die Israeliete se helfte geneem, dit was mense en diere. Moses het dit vir die Leviete gegee wat by die tempel-tent van die Here werk, dit was soos die Here vir Moses gesê het.

Numeri 31

Numeri 31:43-50