Numeri 31:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die volk gesê: “Party van julle moet gereedmaak om oorlog te maak sodat julle die Midianiete kan aanval en kan straf soos die Here wil hê.

Numeri 31

Numeri 31:1-11