Numeri 31:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die vróúe wat die Israeliete ontrou laat word het aan die Here. Dit was Bileam wat gesê het die Israeliete moet vir Baäl-Peor dien, en hulle het dit gedoen. Daarom het baie van die volk van die Here gesterf.

Numeri 31

Numeri 31:9-27