Numeri 30:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as haar pa hoor wat sy belowe, en hy sê dadelik vir haar sy mag nie doen wat sy belowe het nie, dan moet sy dit nie doen nie. As haar pa so gesê het, dan sal die Here haar vergewe.

Numeri 30

Numeri 30:3-4-15