Numeri 30:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer iemand ’n gelofte aan die Here maak of hy belowe dat hy iets sal doen en hy sê die Here moet die getuie wees, dan mag hy nie sy gelofte breek nie. Hy moet alles doen wat hy belowe het.

Numeri 30

Numeri 30:1-12