Numeri 3:49-51 Bybel vir Almal (ABA)

49. Moses het die loskoop-geld geneem van die persone wat meer was as die Leviete,

50. hy het dit geneem van die oudste seuns van die Israeliete. Dit was 1 365 tempel-sikkels,

51. en Moses het die loskoop-geld vir Aäron en sy seuns gegee. Die Here het gesê hy moet dit doen.

Numeri 3