Numeri 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die nageslag van Gerson moes werk by die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle moes sorg vir: die tempel-tent, die tent en sy seil, die gordyn voor die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn,

Numeri 3

Numeri 3:15-27