Numeri 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die seuns van Aäron: Die oudste seun was Nadab, en die ander seuns was Abihu, Eleasar en Itamar.

Numeri 3

Numeri 3:1-12