Numeri 3:16-19 Bybel vir Almal (ABA)

16. Moses het toe die name van die Leviete opgeskryf soos die Here gesê het.

17. Hier is die name van die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.

18. Hier is die name van die Gerson-families: Libni en Simi.

19. Die Kehat-families was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.

Numeri 3