Numeri 29:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit gee saam met die koring-offer wat by die brand-offer moet wees. By die bul moet julle drie tiendes van ’n efa van die beste meel gee wat julle met olyf-olie moet meng, by die skaap-ram twee tiendes van ’n efa meel

Numeri 29

Numeri 29:8-36