Numeri 29:38 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook ’n bok-ram gee om ’n sonde-offer te wees. Julle moet hierdie offers gee saam met die brand-offer wat julle elke dag moet bring en die koring-offer en die drank-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring.

Numeri 29

Numeri 29:12-40