Numeri 29:35 Bybel vir Almal (ABA)

“Op die agste dag moet julle ’n gewyde feesdag hê, julle mag nie op daardie dag julle werk doen wat julle altyd doen nie.

Numeri 29

Numeri 29:8-38