Numeri 29:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit gee saam met die koring-offer wat by elke brand-offer moet wees. Die koring-offer moet van die beste meel wees wat julle moet meng met olyf-olie. Die koring-offer is: drie tiendes van ’n efa meel vir die bul, twee tiendes van ’n efa meel vir die skaap-ram

Numeri 29

Numeri 29:1-7