Numeri 29:1 Bybel vir Almal (ABA)

“Op die eerste dag van die sewende maand moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie op daardie dag die werk doen wat julle altyd doen nie.

Numeri 29

Numeri 29:1-7