Numeri 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met die brand-offer moet julle ook ’n drank-offer gee. Die drank-offer is ’n kwart hin wyn wat julle vir die Here by die tempel moet uitgooi op die altaar.

Numeri 28

Numeri 28:1-17