Numeri 28:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê hulle moet my offers vir My gee op die tyd wat Ek sê, die offers wat Ek moet kry. Dit is kos vir My, dit is vuur-offers, dit ruik lekker vir My.

Numeri 28

Numeri 28:1-3