Numeri 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet daarmee saam ook ’n bok-ram gee om ’n sonde-offer te wees. Julle moet hierdie offers bring saam met die brand-offers wat julle elke dag moet bring en die drank-offers wat julle saam met die brand-offers moet bring.”

Numeri 28

Numeri 28:12-17