Numeri 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

En as sy pa nie broers gehad het nie, dan moet julle sy grond gee vir die persoon wat sy naaste familie is, sodat dit daardie persoon se grond sal wees.“Dit is wat die Israeliete altyd moet doen.”Die Here het dit vir Moses gesê.

Numeri 27

Numeri 27:1-17