Numeri 26:62 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 23 000 mans in die Levi-families wat ’n maand oud of ouer was. Moses en Eleasar het hulle nie saam met die ander Israeliete getel nie, want hulle het nie saam met die ander Israeliete grond gekry nie.

Numeri 26

Numeri 26:61-65