Numeri 26:59 Bybel vir Almal (ABA)

en Amram was getroud met Jogebed. Sy is gebore in die land Egipte en sy was van die nageslag van Levi. Sy en Amram het drie kinders gehad: Aäron, Moses en hulle suster Mirjam.

Numeri 26

Numeri 26:50-60