Numeri 26:54 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir ’n groot familie ’n groter stuk grond gee en vir ’n klein familie ’n kleiner stuk grond. Elke familie moet soveel grond kry soos die getal persone in die familie.

Numeri 26

Numeri 26:47-60