Numeri 26:45-48 Bybel vir Almal (ABA)

45. Beria was ook die voorvader van die families Geber en Malkiël.

46. Aser het ook ’n dogter gehad, haar naam was Serag.

47. Daar was 53 400 persone in die families van die Aser-stam.

48. Die families in die Naftali-stam was Jagseël, Guni,

Numeri 26