Numeri 26:40-43 Bybel vir Almal (ABA)

40. Bela was ook die voorvader van die families Ard en Naäman.

41. Daar was 45 600 persone in die families van die Benjamin-stam.

42. Die familie Sugam was die enigste familie van die Dan-stam.

43. Daar was 64 400 persone in die familie van Sugam.

Numeri 26