Numeri 26:33 Bybel vir Almal (ABA)

Selofgad seun van Gefer het nie seuns gehad nie, hy het net dogters gehad. Die dogters was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa.

Numeri 26

Numeri 26:31-42