Numeri 26:16-19 Bybel vir Almal (ABA)

16. Osni, Eri,

17. Arod en Areli.

18. Daar was 40 500 persone in die families van die Gad-stam.

19. Er en Onan was seuns van Juda, maar hulle het gesterf in die land Kanaän.

Numeri 26