Numeri 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die aarde oopgeskeur en die aarde het hulle ingesluk saam met Korag. Die Korag-groep het gesterf toe 250 van hulle manne verbrand het. Hulle het ’n teken geword vir ander mense,

Numeri 26

Numeri 26:1-15