Numeri 25:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die man gevolg tot by die vroue se tent. Hy het die spies deur altwee gesteek, deur die Israelitiese man en deur die maag van die vrou. Daarna het die Here opgehou om die Israeliete te straf, hulle het nie meer gesterf nie.

Numeri 25

Numeri 25:6-12