Numeri 25:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Terwyl die Israeliete by die stad Sittim gewoon het, het hulle begin om seks te hê met die Moabitiese meisies.

2. Die meisies het die Israeliete uitgenooi na die offers vir hulle gode, en die Israeliete het saam met hulle geëet en gebuig vir die gode van die Moabitiese meisies.

Numeri 25