Numeri 24:8 Bybel vir Almal (ABA)

God het hulle uit Egipte gebring,Hy is vir hulle soos die horingsvan ’n oer-os.Hulle sal die volke oorwinwat hulle vyande is,hulle sal die vyandese bene breeken hulle sal die vyandemet pyl en boog skiet.

Numeri 24

Numeri 24:1-15