Numeri 24:24-25 Bybel vir Almal (ABA)

24. Daar sal skepevan die Kittiërs kom,en hulle sal die Assiriërsen die Hebreërs oorwin,maar die skepe sal self sinkvir altyd.”

25. Daarna het Bileam gereedgemaak en hy het teruggegaan na sy plek, en Balak het ook huis toe gegaan.

Numeri 24