Numeri 24:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is ’n man wat gehoor hetwat God vir my sê,wat weet wat die Hoogste Godvir my leer,wat sien wat die Almagtigevir my wys.Wanneer ek gaan lê en ek bid,dan wys God vir my dinge.

Numeri 24

Numeri 24:10-24