Numeri 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

‘Ek moet altyd doen wat die Here vir my sê, ook as Balak vir my sy huis vol silwer en goud gee. Ek kan niks self besluit nie, nie goed of sleg nie. Ek sal net sê wat die Here vir my sê.’

Numeri 24

Numeri 24:3-15