Numeri 23:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is ’n volk wat opstaansoos ’n leeu,wat gereedstaan soos ’n leeu,wat nie gaan lê voordat hy ietsgevang en geëet het nie,hy gaan lê nie voordat hydie bloed gedrink hetvan die diere wat hygevang het nie.”

Numeri 23

Numeri 23:15-30