Hy het nie besluitdat dit sleg sal gaanmet die Israeliete nie,en Hy het ook nie besluitdat hulle sal swaarkry nie.Hulle God die Here is by hulle,hulle juig oor Hom, hulle Koning.