Numeri 23:13 Bybel vir Almal (ABA)

Balak sê toe vir Bileam: “Kom asseblief saam met my na ’n ander plek. Jy sal van daar net party van hulle tente sien, jy sal hulle nie almal sien nie. Jy moet hulle vir my vervloek van daardie plek af.”

Numeri 23

Numeri 23:8-21