Numeri 22:35 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Engel van die Here het vir Bileam gesê: “Nee, gaan saam met die mans, maar jy moet net sê wat Ek vir jou sê.”Bileam het toe saam met die amptenare van Balak gegaan.

Numeri 22

Numeri 22:26-39