Numeri 22:33 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die donkie het My gesien en sy het drie maal weggedraai. As sy dit nie gedoen het nie, dan sou Ek jóú doodgemaak het, maar Ek sou háár laat aanhou lewe het.”

Numeri 22

Numeri 22:30-37