Numeri 22:31 Bybel vir Almal (ABA)

En toe maak die Here Bileam se oë oop, en hy sien die Engel van die Here staan in die pad, die Engel het sy swaard in sy hand vasgehou. Bileam het gebuig en hy het gaan lê met sy gesig teen die grond.

Numeri 22

Numeri 22:25-34