Numeri 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die donkie weer die Engel van die Here sien, het sy gaan lê onder Bileam. Bileam het baie kwaad geword en hy het haar geslaan met ’n stok.

Numeri 22

Numeri 22:24-33