Numeri 22:25 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die donkie die Engel van die Here sien, het sy baie naby langs die muur probeer verbyloop en sy het Bileam se been teen die muur vasgedruk. Bileam het die donkie weer geslaan.

Numeri 22

Numeri 22:20-32